|
Hoërskool Vryburg also showed their support towards the Camel Project when the school’s VCSC-group joined the camels on a parade on Wednesday 17 March through Vryburg’s Market Street.
(Photo: Cornel Grobler, Die Stellalander).
|
Stellaland Primary School in Vryburg packed the tins from their coin project - in support of the Camel Project - in the shape of a camel when the camels came to their town in March.
(Photo: Cornel Grobler, Die Stellalander). |
Stellaland Primary School held a fundraising and handed their gift to Jan Arends of the Oranje-oes Mission and his helpers on Friday 19 March.
(Photo: Cornel Grobler, Die Stellalander). |
|

Die Hoërskool Vryburg het ook húl ondersteuning aan die Kameel-projek, 'n projek wat fondse insamel om die evangelie in Zimbabwe te kan verkondig, gewys toe die skool se VCSC-groep Woensdag (17 Maart) saam met die kamele aan 'n optog deur Vryburg se Markstraat deelgeneem het.
(Foto: Ronel Grobler - Die Stellalander)
|

Stellaland Laerskool het blikkies in 'n kameelvorm gepak ter ondersteuning van die Kameel-projek wat verlede week 'n draai in Vryburg kom maak het.
(Foto: Ronel Grobler - Die Stellalander) |

Stellaland Laerskool is een van die skole wat deur die kamele besoek is. Dié laerskool het 'n fondsinsameling gehou, en die skenking op Vrydag (19 Maart) aan Jan Arends van Oranje-oes Sending, en sy helpers wat saam met die kamele stap, oorhandig.
(Foto: Ronel Grobler - Die Stellalander)
|